Boeke

Van die eerste woord op skrif, tot die laaste, getuig van ‘n reis. Nie net die van die karakters nie, maar ook die van die outer self.

Hier volg ‘n reeks belangrike datums in hierdie reis:

  • 2013 – 2017 – Die reis begin en ontwikkel.
  • Januarie 2013 – Skryf in vir ‘n skryfkursus van Janie Oosthuysen
  • 6 Maart 2013 – Skryfkursus Werksopdrag 2 (1000 woorde) neem die vorm aan van “Reis deur die hart” se eerste paar bladsye.
  • 10 Mei 2017 – Inhandiging van “Reis deur die hart” vir oorweging vir publikasie. 10 Mei is ook “toevallig” internasionale Lupus dag.
  • Mei 2017 – Begin skryf aan Reisboek 2*.
  • 26  Maart 2018 – Aanvaarding van “Reis deur die hart” vir publikasie!
  • 9 Junie 2018 – Inhandiging van Reisboek 2* vir oorweging vir publikasie.
  • Junie 2018 – Begin skryf aan Reisboek 3*.
  • 27 Julie 2018 – “Reis deur die hart” beskikbaar in Graffiti Boek winkel Zambesi Junction.
  • 6 Augustus 2018 – Amptelike vrystelling van “Reis deur die hart” in boekwinkels landswyd.

*Die titel was nog nie vasgemaak nie.

Boeke 

  1. Reis deur die hart

 

Deel die artikel met vriende op:

Reis deur die hart is beskikbaar by die volgende boekwinkels:

Sagteband:
https://www.graffitiboeke.co.za
https://www.lapa.co.za
https://uppercasebooks.co.za
https://www.exclusivebooks.co.za
https://www2.loot.co.za
eBoek:
https://lapa.co.za
Kindle:
https://www.amazon.com



Reisboek 2 - Inhandigings datum: Junie 2018
Reisboek 3 - Begin skryf datum - April 2018


Leandra se boeke word uitgegee deur Lapa: https://lapa.co.za
Volg Leandra hier op Facebook