Soos die afwagting vir die geboorte van jou kind, en nege maande later kry ek terugvoering, die manuskrip word aanvaar! Net ‘n paar klein veranderings en dan kan die proses begin.

 



Lewer gerus kommentaar, sal graag van jou wil hoor.